IssieVenter

IssieVenter

Share

24/02/2026

Dankie aan Goeiemôre Good Morning vir vanoggend se geleentheid!

Twee rondtes aanlyn… en dan skitter ons saam in ’n g***s, IN PERSOON FINAAL, in Gauteng!

👉 Loer op die skakel na die volle onderhoud: https://www.youtube.com/watch?v=k4hQ50Fiho8

Moenie vergeet om in te skryf vir die 2026 kompetisie nie: https://oppietongaf.co.za/competition-entries-2/

🔎 www.oppietongaf.co.za
📧 [email protected]
📱 082 552 1109

13/02/2026

Issie is jou kind se persoonlike cheerleader wanneer dit by openbare optrede kom! 📣

𝗜𝘀𝘀𝗶𝗲 𝗶𝘀 𝗼𝗽 ’𝗻 𝗠𝗶𝘀𝘀𝗶𝗲 om selfvertroue te bou en daardie klein (of groot!) stemmetjie te help om met trots voor ’n gehoor te praat. Vrees is nie oorerflik nie- niemand word bang gebore nie. 😉

Motiveer jou kind om hul stem te gebruik. Ons almal hét ’n stem- kom ons leer hulle om dit te gebruik! Rus jou kind toe met die regte vaardighede en begin doelbewus werk daaraan om hulle te ondersteun. Ja-nee, ouers… dis deel van die job description! 😄

Laat rek daai bek!!!

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Eldoraigne?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Midstream Meadows
Eldoraigne
0157