Blvck IV
He also uses his music to bring hope to those who find themselves in a dark place . Born in : Despatch , EC Lives in : Despatch Born : 04/08/2001 Genre : Rap Languages : Afrikaans , English & Xhosa
God het die see laat oopgaan vir Moses , d**k net wat hy kan doen vir jou 😩❤!!
30/05/2026
Dankbaar vir jou mybroe , jys altyd vol insperasie en liefde elke keer as ek jou raak loop ❤🤝🏼.
Sasso Vlet
Moet nooit laat vriende en familie jou lewe regeer nie . Net jy en God weet wats die beste for jouself ❤.
Vergeet van gestir . Vandag gaan n great dag wees ! Daars goeie nuus wat wag vir jou 🤝🏼🧡.
Dinge kan in n oogknip change vir jou . Vandag het jy niks , môre kom die Here sterk deur vir jou . Don't ever doubt it ❤🤝🏼.
jy wat nou hieso lees , ek weet dt dinge nou donker lyk maar weet net die lig sal weer skyn vir jou 🥹❤️.
Laaste week van Februarie . Jy wat hieso lees , daars n blessing oppad na jou toe 🤗❤.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Telephone
Address
Despatch