Panda Beertjie
10/06/2026
Hierdie pragtige handgemaakte hasie π° en lammie π is reeds gemaak en gereed vir hul nuwe huis.
π€ Handgemaak met liefde
π Ongeveer 30 cm lank
π° R210 elk
Perfek as 'n babageskenk, verjaarsdaggeskenk of net om iemand spesiaal te bederf.
β‘ Slegs 1 hasie en 1 lammie beskikbaar
Stuur gerus 'n boodskap om joune te reserveer. πΈ
WhatsApp 084 309 6837
22/05/2026
β¨ DIE PERFEKTE VADERSDAG GESKENK β¨
Hou pappa se motor sitplekke skoon en droog na elke oefensessie ππββοΈπ¦
Hierdie praktiese sitplekhanddoek trek maklik oor die sitplek en beskerm teen sweet en vuil.
π¨ Beskikbaar in Wit, Swart & Navy
π° R300 elk
WhatsApp vir bestellings. 084 309 6837
02/05/2026
π EN DIE WENNER ISβ¦ π
Baie geluk π€ Bernise Saunders
Jy is ons gelukkige wenner van ons giveaway β¨
Jy het 2 packets van Bibs & Bowls Frozen Baby Meals gewen πΆπ²
Stuur asseblief vir ons βn inbox of whatsapp om jou prys te reΓ«l π
Dankie aan elke mamma wat ingeskryf het β ons waardeer julle ongelooflik baie π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Address
Despatch
Opening Hours
| Monday | 17:00 - 18:00 |
| Tuesday | 17:00 - 18:00 |
| Wednesday | 17:00 - 18:00 |
| Thursday | 17:00 - 18:00 |
| Friday | 17:00 - 18:00 |
| Sunday | 17:00 - 18:00 |