Good 4 U Take Aways
Goeie naand, die menu vir die week is soos volg:
Maandag - Spaghetti Bolognaise - R40
Dinsdag - Hoender Schnitzel met kaassous, Garlic Aartappels en Coleslaw -R40
Donderdag - Beefstew met rys - R40
onthou om jul bestelling elke maaltyddag voor 12pm te plaas.
Baie dankie vir al die ondersteuning sover x
Meatballs, Mash, Peas and Carrots, R40 - Meal of the day for Thursday. Remember to place orders early xx
Heerlike Pickled Fish vir die paasnaweek, plaas julle bestellings, vir slegs R25 n bakkie!
Goeie naand, die week se menu is as volg:
Maandag - Hoender Curry op rys met soet wortels, R35
Dinsdag - Meatballs, mash en ertjies, R35
Woensdag - Gebraaide hoender met bacon en mushroom aartappel gereg - R40
Donderdag - Hoenderpasta, R35
Vrydag - Curry Bunny, R10
Onthou asb bestellings moet elke dag voor 12uur in wees
Lekker aand!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Despatch
6220
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 15:00 |
| Tuesday | 07:00 - 15:00 |
| Wednesday | 07:00 - 15:00 |
| Thursday | 07:00 - 15:00 |
| Friday | 07:00 - 15:00 |