Lighuis Christelike Sentrum Despatch
Kontak no:
072 217 6580 - Kantoor
083 657 0368 - Morne Spies (Presiderende Pastoor)
074 433 5241 - Armand Saunders (Gemeente Bestuurder)
Epos:
[email protected]
18/03/2026
Ons dank die Here en gee aan Hom alleenlik die eer vir elke aanraking, vir elke genesing van gebrek en siekte, en vir elke redding wat plaasgevind het. Die Here is waarlik groot, goed en genadig!
Kom kuier gerus hierdie Sondag weer saam ons om 09:00 waar Past Morne Spies die woord gaan bedien.
Sluit by ons aan vir ’n 3-dag konferensie gevul met die Heilige Gees. Ps Deon & Ps Stephen Hockey sal in Despatch wees by Lighuis Christelike Sentrum vanaf 15 Maart tot 17 Maart.
Ons vertrou vir redding, genesing, herstel en lewens wat verander word deur die krag van Jesus Christus.
Toegang is gratis. Kom verwagtend vir ’n ontmoeting met ons God!
Datum:
15 Maart – 17 Maart
Tye:
Sondag 09:00 & 18:00
Ma – Di 19:00
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
C/O De Lange And Tulbach
Despatch
6220
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 13:00 |
| Tuesday | 09:00 - 13:00 |
| Wednesday | 09:00 - 13:00 |
| Thursday | 09:00 - 13:00 |
| Friday | 09:00 - 13:00 |
| Sunday | 09:00 - 11:30 |