Drommedaris Rib Shack

Drommedaris Rib Shack

Share

30/03/2021

Hiermee wil ons almal net in kennis stel dat ons op Goeie Vrydag, 2 April 2021 gesluit sal wees. Ons is wel vir die res van die naweek oop. Mag elkeen 'n geseënde Paasfees vol Jesus liefde ervaar!!!!! Rib Shack Groete

02/02/2021

Ons wil net baie dankie sê vir almal se seënwense en gelukwensings!! Ons wil jul verseker van die beste diens en goeie gehalte kos. Baie seën

01/02/2021

Rib Shack het nuwe eienaars! Graag wil ek julle voorstel aan Kris en Marié Cloete! Hulle het amptelik vandag 1 Februarie 2021 die leisels oorgeneem en ek weet sommer hulle gaan 'n groot verskil maak met 'n reeds suksesvolle wenresep wat reeds baie jare deel is van die Despatch en die omliggende gebied se gemeenskap, en dit net verder verbeter. Kliënte diens en persoonlike teenwoordigheid is vir hul baie belangrik en ek vertrou hul sal kan staatmaak op die ondersteuning van al ons wonderlike kliënte wat ons so goed ondersteun het deur die jare en ek wil dan sommer ook van die geleentheid gebruik maak om almal vir hul volgehoue ondersteuning te bedank en wens vir Kris en Marié alle voorspoed toe met hul nuwe uitdaging!

Want your restaurant to be the top-listed Restaurant in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


102 Main Street
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 12:00 - 21:00
Tuesday 12:00 - 21:00
Wednesday 12:00 - 18:00
Thursday 12:00 - 18:00
Friday 12:00 - 19:30
Saturday 12:00 - 19:30
Sunday 09:30 - 17:00