Mar-CaTer Kitchen, Despatch

Mar-CaTer Kitchen, Despatch

Share

01/08/2022

Môre môre

Dankie aan my slaghuis mensies, dankie vir jul ondersteuning nog op Maandae.

Al werk ek is ek maandae daar om jul magies warm te maak. Laat weet my asb net by Saterdae of Sondae wat jul graag vir hê om die magies te vul.

Geseënde dag.
Marietjie

Photos from Mar-CaTer Kitchen, Despatch's post 26/05/2022

Goeie môre almal
Jammer dat geen advitering was die laaste paar dae nie. Soos ek reeds genoem het gaan ek nou weer van my huis af werk.
Ek is reg vir enige voorstelle vir vandag vir aand ete van julle kant af mensies, maar noem so gou en vroeg moontlik.

Ek het asn Koolberie, stewing beef, met soet ertjies en rys, gedink vir vandag vir aandete.
Dit sal @ R50 per ete verkoop.

Vrydag 27/5/2022
Sal daar weer vetkoeke en curry bunnys wees.
Kies u vetkoek en bunny chow.

Daar is tans geen aansit etes nie, moet nog plekkie reg maak vir daai geleethede.
Enige ontbyt etes kan bestel word vir wegneem, vir as u sou wou hê.

Groete
Marietjie

🚦Mar-CaTer Kitchen
Bothastraat 28
Despatch
NET HUISE VANAF WINKEL NA DIE DORP SE KANT TOE.

📱Whatsapp, skakel of sms

19/05/2022

Middag mensie volgende is nog beskikbaar

1 x Spagetti Bolognase
@ R40
4 x Curry Bunny's
@ R23 elk

Groete
Marietjie
0767790965

Photos from Mar-CaTer Kitchen, Despatch's post 19/05/2022

Môre almal op die lieflike geseënde reën dag

Ek wil die volgende etes bekend maak vir vandag Donderdag en môre Vrydag

Alle bestellings moet asseblief vroegtydig geplaas word, voor 9 uur.

*DONDERDAG18/5/2022* voor 9:00 uur asb moet bestellings in wees vandag.
_Spagetti Bolonaise @ R40 per ete._

*VRYDAG 19/5/2022*
Bestellings moet asb voor 6 vanaand in wees vandag.
*VETKOEKE*
Curry Bunnys @ R23 elk
Burger Vetkoek @ R35 elk
Piesang en Caramel @ R 27 elk
Sien die spyskaart vir nog meer vetkoek voorstelle.
Of u kan self u keuse noem en indien nie op spyskaart is nie, voorsien ek prys so gou moontlik.

*BUNNY CHOWS*
Chip chow @ R25
Beef Curry Chow @ R55
Chicken Curry Chow @ R55
Of u kan hier ook u voorstel gee van u keuse en prys voorsien ek so gou moontlik indien dit nie op spyskaart is nie.

Geseënde dag aan almal verder.

Marietjie
🚦Mar-CaTer Kitchen
Bothastraat 36
Despatch

📱Whatsapp, Skakel, Sms
0767790965

Want your restaurant to be the top-listed Restaurant in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Despatch
6220

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 12:00
Sunday 12:00 - 13:00