Fanatic Fishpo
Wie kry ons by die Heroes visvang komp die 27ste en 28ste April.
Like en share die om n kans te staan om jou inskrywing terug te wen.
Persoon met die meeste shares en like tot en met volgende vrydag staan n kans.
Tag my en Fishpo Expo 2023 in en staan daai kans
R300 inskrywing sluit jou staanplek en kompetiesie gelde in.
18 ure van lekker visvang.
Kom leer n paar tips by julle Heroes.
R10-000 in kontant om te wen, eerste prys vir die persoon wat die grootste karp, baber en graskarp kan vang.
Grootste sak wen 2 stokke, 2 katrolle en n stand.
Met aankoms gee die organsieerder vir elkeen wat inskryf n dip en bottel floats verniet van die keuse verskaffer wat gekies was met die kaartjie koop.
Kry jou kaartjie vandag nog op die skakel hieronder.
https://tickets.tixsa.co.za/event/heroes-fishing-competition-2024
Maak jou eie video met al diez besonderhede daarin tag Fishpo Expo 2023 en staan n kans om n gratis inskrywing te wen weekliks.
Sien julle by die Heroes.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Corner Ashwood And Wierda Road
Clubview
0150