Ceres Golf Club
04/07/2026
2026 Ceres Gholfklub dans.
is lekker
04/07/2026
Resultate van ons US OPEN naweek.
Baie geluk aan die wenners:
1) BJ Claasen
2) AD Faul
3) Carel Matthee
Dankie aan almal wat deelgeneem het, ons maak volgende jaar weer so.
04/07/2026
Sluit by ons aan vir die laaste Major van die jaar...die Britse Ope!
Die oudste gholf toernooi ter wereld, waar ons van daardie tradisies op 18 Julie na Ceres bring.
Skryf in by die klub - 023 312 3068.
04/07/2026
Julie 2026 se formate.
18 Julie is ons Britse Ope dag, kom geniet 'n lekker dag saam almal by Ceres Gholfklub.
19/06/2026
Ceres Classic 5 November 2026.
10/06/2026
Winter tariewe: Junie, Julie en Augustus
01/06/2026
Formate vir Junie
01/06/2026
Saterdag 30 Mei se kompetisie uitslae
01/06/2026
Baie geluk aan vrydag se PAR 3 wenners:
1ste - Wiehan Swart
2de - Pieter du Toit
3de - Marko Swart
Naaste aan die pen:
5 - Wilhelm Muller
9 - Stubbs (Corbin)
Beste tellings:
Wilan vd Berg - 26
Jurie Joubert - 27
Dankie aan almal wat deelgeneem het en groot dank aan SPAR vir die borg van die par 3.
Sien julle 20 Junie vir die US Open gholf en dans. 🇺🇸⛳🏌🏼♂️
20/05/2026
29 Mei se par 3 uitleg.
Kom geniet die middag saam met ons.
Happy hour vanaf 16:30 -19:00
Die kombuis sal oop wees vir Pizza en Burgers.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Ceres Golf Estate
Ceres
6835