Shofar Ceres

Shofar Ceres

Share

19/05/2026

Die Zeal manne hou einde Mei hulle eerste mannekamp in Breƫrivier. Die tema vir die kamp is "A man wounded" en daar gaan goeie gesprekke, lekker aktiwiteite en lekker kos wees. Kom skuur skouers met ander _Godly men_, sit saam om 'n vuur en geniet die avontuur.

Beskou die kamp as 'n belegging in jou en jou gesin se lewens.

Kontak as jy enige vrae het!

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Ceres?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Plantasiestr . 3
Ceres
6835

Opening Hours

09:30 - 11:00