Leef Lig

Leef Lig

Share

Ignite your influence.
*Mind what you wear
*What EVERY BODY is saying...
*Rooted to Rise
*Propel your Purpose Young Nails, Environ, Chemical Peels, AWESOME Pedicures ;)

20/07/2023

😜

01/03/2023

AUTHOR UNKNOWN

20/02/2023
03/11/2022

Partykeer as die min-lief-vir-myself 'n vasklou plek in my soek dan staan ek aspris langer voor die spiëel.

Dan kyk ek en ek vir mekaar, want
baie-liefhê moet net weer vir min-liefhê herinner dat binne in my leef nie net een vrou nie.
Ek en jy is baie vroue in ons leeftyd.
Die lewe gooi sy kaart en jy kies jou paar skoene wat jy moet volstaan.

In my kas staan my beskerm en voorsien skoene.
Daai sole is deurgeloop om alles kosbaar bymekaar te hou en te beskerm teen storms, koue, lelik en min. Ook 'n vrou wat uitgaan, bymekaar maak en voorsien aan alles en almal wat aan jou toevertrou is.
Langs hulle staan my liefhê skoene.
Ooo, my liefhê skoene.
Daai onvoorwaarlike paar skoene wat ek en jy volstaan.
Ons het sò lief dat ons soms net met ons nerf-af harte in ons hande bly staan.

Daar binne is ook 'n fighter-vrou.
Die vrou wat gefight het vir alles wat sy wil hê. Wat moes leer fight al wou sy nie. Die een wat haar swaard sal uittrek sonder om twee keer te d**k. Die een met die blits in haar oë wat alles gelyk maak in haar pad.

Maar dan staan daar in my kas die paar skoene waarvan ek die heel meeste hou.
My survivor skoene.
Die duurste paar, afbetaal met elke les van die lewe, maar die paar wat ek dubbel en dwars verdien. Ek is braggerig as ek hulle aantrek, want hulle is blêrrie mooi.

So ook is jy, die een in die spiëel as jy besef hoeveel kosbare vrouens jy binne jou dra.
Kopiereg: Sit aan die ketel

www.sitaandieketel.co.za

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


Centurion
0157

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00