Copycat-Digital

Copycat-Digital

Share

10/12/2020

Hierdie is die 10-jarige Jannie, deesdae Chris, Breedt. Dis April 1978. Hy was 'n draer by sy 12-jarige boetie, Kosie Breedt, se begrafnis. Kosie en sy maatjie, die 11-jarige Johan Lubbe, is daardie jaar ontvoer, gesodomiseer en wreedaardig vermoor. By die begrafnis het Jannie (Chris) Breedt belowe hy gaan eendag die moordenaar opspoor. Nou, meer as 40 jaar later, is dit gedoen. Fokus vertel die storie op Woensdag 16 Desember om 19:00 op SABC 2. Ons het diep in die SAUK se argiewe gaan rondkrap en sowaar die beeldmateriaal van hierdie wrede moorde opgespoor. Dit was nog op film en met behulp van Wynand Reyneke van Copycat Digital is die films nou in digitale formaat en kan ons dit met julle deel.

Lyttelton: Laerskool Louis Leipoldt se ontstaan 05/06/2019

Lyttelton: Laerskool Louis Leipoldt se ontstaan 'n Kort opsomming oor die geskiedenis van Lyttelton en die ontstaan van Laerskool Louis Leipoldt Saamgestel en vertel deur Annemarie van Rensburg verwerk en ...

Lyttelton: Laerskool Louis Leipoldt se ontstaan 04/06/2019

https://youtu.be/QjQ4UKxuYgg

Lyttelton: Laerskool Louis Leipoldt se ontstaan 'n Kort opsomming oor die geskiedenis van Lyttelton en die ontstaan van Laerskool Louis Leipoldt Saamgestel en vertel deur Annemarie van Rensburg verwerk en ...

Want your business to be the top-listed Photography Service in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


173 Mustang Avenue Pierre Van Ryneveld
Centurion
0045

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:30
Tuesday 09:00 - 14:30
Wednesday 09:00 - 14:30
Thursday 09:00 - 14:30
Friday 09:00 - 14:30
Saturday 09:00 - 14:30