Fishbone Baits

Fishbone Baits

Share

Photos from Fishbone Baits's post 23/03/2018

Het so bietjie in die vaalrivier by parys gaan visvang. Dit was n baie lekker tyd met menigte karpe tussen 3 en 7.1kg en ook baie babers, met 3 oor die 11kg en een van 12.07kg. Die muddies was goed aan die byt en het nie op hulle laat wag nie en selfs mielies opgetel. Met klomp van by en net oor die 2kg.

Ons het die volgende aas van fishbone baits gebruik. Honey en garlic bleeding floats, kariba wurms en doringdraad (spirits) en pineapple supreme mielies.

Dips wat ons op die bol gebruik het was. Mooiloop (molasse/berry),cinnabun (cinnamon), spiesa (banana),viper (garlic) en wollies (white chocolate)

Baie lekker plek met puik mense en verblyf. Kan nie wag vir volgende sessie nie.

Willem
Fishbone baits

23/03/2018

So paar visse wat in n 5 uur sessie by fyndraai roodekoppies gevang is. Diepte was 80 en 115m.

Aas gebruik pineapple supreme pitte en soet wit deeg.

Volgende dips op die bom Caramello (floro caramel),Bazinga (mixed fruit),Gold rush(sweetcorn) en bye sous(honey).

Photos from Fishbone Baits's post 23/03/2018

So rukkie terug by bronkies natuur gaan vis. Ons het al die vis op 50m gevang met plain wit of geel floats en ook Honey en white chocolate bleeding floats. Banlic, viper (garlic), pineapple supreme, Bazinga, en bakgat (bunspice/molasse) op die bol.

Photos from Fishbone Baits's post 02/09/2017

So bietjie vir 4 ure zonderwater dam gaan besoek. Het 9 karpe gevang almal mooi en gesond. Gly rietvlei stroppies en pineapple supreme en white chocolate floaties op die hoek gebruik.

Kombinasie 1
Bazinga (vrugte) en eish (wintergreen) op die bol

Kombinasie 2
Banlic en stardust (musk) op die bol. Alles in vla poeier geskud.

Want your business to be the top-listed Shop in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Centurion
0149

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00