Lize Koen - Property Professional

Lize Koen - Property Professional

Share

Photos from Lize Koen - Property Professional's post 11/05/2026

SOLDπŸ’œ

AMBERFIELD SECURITY ESTATE, CENTURION

My kopers: (FM1)
As eerste kopers was julle ongelooflik georganiseerd ek voel geeerd dat ek deel was van hierdie groot stap in julle lewe om julle toekomsplanne te begin met die koop van die SPROKIESHUIS πŸ§šπŸ¦‹
(Baie dankie vir my blomme en beautiful persoonlike briefie)

Ek waardeer dat julle my gekies het om julle te help om julle drome te bewaarheid. Ek weet julle gaan ongelooflik baie liefde en blessings ervaar in julle paleis. Mag die kreatiwiteit en positiewe gevoel in hierdie huis vir julle net nog meer sukses bring (persoonlik / werksgewys)πŸ«Άβ€πŸ‘

PS: Geniet die kroon wat getroon is vir n koning/konigin en glo julle gaste waardeer die beligting (en verligting)πŸ˜‚πŸ«’πŸ«£ (hoop nie julle het dit al verander nie)

My verkopers: (FM2)
Al wat ek kan se is WOW! πŸ’ŸπŸ«Ά

Dankie vir City of Tshwane se bouafdeling wat my na julle toe gebring het en dat na alles op datum gebring is, julle my die kans gegun het om julle pragtige feeverhaal huis te help verkoop.

Dit is n emosionele besluit as mens jou huis van jare moet verruil vir nuwe uitdagings en Pappa God het die perfekte couple gestuur wat julle huis net so sal "treasure" soos julle het.

Ek waardeer al die moeite en ekstras wat geskenk is met geen finansiele verwagtiging nie maar net met liefde uit julle GROOT harte vir n jong paartjie wat begin met hulle toekoms saam. Julle onbaarsugtigte vrymoedigheid was voorwaar weer vir my n inspirasie en my motto van doen aan ander mense wat jy aanjouself gedoen wil he, is voorwaar uitgeleef deur julle!πŸ’Ÿ

Mag ons paaie weer kruis eendag en alles van die beste met die toekomsplanne vorentoe. πŸ’œπŸ¦‹

PS: Groete vir Tim-julle mannequin- wat ons editor gryshare gegee het met die fotos en videos aangesien ek en die fotograaf vergeet het om hom weg te steekπŸ˜‚

Le Roux & Du Plessis Attorneys

Photos from Lize Koen - Property Professional's post 11/04/2026

SOLD πŸ’œ

THATCHFIELD SECURITY ESTATE, CENTURION

My Buyers:
The most beautiful home for the most beautiful family!
May you be blessed with abundance, love and many happy memories in your stunning home πŸ¦‹πŸ’œπŸ™

My Sellers:
Thank you for being the kindest and most giving seller I have met in a while by ensuring that your home is impeccable - even leaving the whole homes curtains and even ensuring the plumber is on site for the buyers with key handover. WOW!!!
Your "guesthouse-feeling" home will be well taken care of by the new family.
Enjoy the greenery and stunning views at your new home and this new chapter in your life. πŸ¦‹πŸ™

β™₯️

Want your business to be the top-listed Realtor/realty Service in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


1007 Saxby Road, Eldoraigne
Centurion