Idees Wat Tel

Idees Wat Tel

Share

Photos from Idees Wat Tel's post 29/10/2022

Bederf jou man, pa, oupa, ma, vriendin, ouma, tannie se niggie se oom...(ek d**k jy kry die idee😉) met n geskenk wat uniek, snaaks en anders is, elke geskenk boks is propvol klein geskenkies en elke klein geskenkie het n baie oulike trots afrikaanse sê-ding by, n spesiale pakkie wat anders is as die normale...n boks vir enige geleentheid, 3 opsies vir meeste boksies (blink, blinker en blinkste idee, pryse begin by R650 per boksie)...dis nie n diamant of n Rolls-Royce nie, maar dis die idee wat tel🎁kontak my vir meer inligting

Want your business to be the top-listed Shop in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


6 Mountain Marcy Midlands Estate
Centurion
1692