RAC School Shuttle

RAC School Shuttle

Share

30/05/2026

Sterkte met die eksamen wat die week begin. Ons Hoërskole is halfpad vasbyt julle!! Ons vervoer julle met sorg en liefde in die tye wanneer vervoer die laaste bekommernis moet wees 🚌📚

09/01/2026

Skole wat ons huidiglik diens.
New Horizon - Privaat skool
Carlin Akademie -Privaat skool
Laerskool Rooihuiskraal
Hoërskool Zwartkop

Min plekke steeds beskikbaar vir 2026. Bespreek jou kind se sitplek vroegtydig.
082 412 9296 - Jacoline Londt

19/12/2025

RAC School Shuttle

🚐 Ons Diens

RAC School Shuttle bied veilige, betroubare en bekostigbare vervoer vir leerders in Centurion en omliggende areas. Ons fokus is om gemoedsrus aan ouers te gee en ’n gemaklike reis vir kinders te verseker.

💡 Wat ons bied

Deur-tot-deur vervoerdiens

Opsies vir laerskool en hoërskool leerders

Korttermyn en langtermyn kontrakte beskikbaar

Buigsaamheid volgens ouers se behoeftes

Gemeenskapsgevoel en ’n veilige omgewing vir kinders

🎯 Waarom kies ouers RAC School Shuttle?

Veiligheid: Ons voertuie is goed onderhou en bestuurders is ervare.

Betroubaarheid: Kinders word betyds by die skool en weer tuis afgelewer.

Buigsaamheid: Ouers kan kies tussen korttermyn of langtermyn kontrakte.

Gemeenskapsgevoel: Kinders reis saam in ’n veilige en vriendelike omgewing.

📞 Kontak Ons

Vir navrae of om ’n sitplek te bespreek:

Telefoon: 0824129296

E-pos: [email protected]

Ligging: Centurion

Bemarkingsboodskap aan ouers

Beste Ouers,

By RAC School Shuttle verstaan ons dat skoolvervoer nie net oor logistiek gaan nie, maar oor veiligheid, betroubaarheid en gemoedsrus. Ons bied ’n diens wat jou kind elke dag veilig en betyds by die skool kry – sonder dat jy hoef te bekommer.

Bespreek vandag nog jou kind se plek en laat ons die worry van skool toe en terug vir jou ligter maak.

Vriendelike groete, RAC School Shuttle Span

Want your business to be the top-listed Contractor in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


The Reeds
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 15:00