KleiTablette
DONASIES ALTYD WELKOM:
FNB Cheque
WP Pretorius
62426590586
REF: Naam en Van
21/04/2026
Ontmoet my by die Berg
Wanneer laas het jy tot stilstand gekom aan die einde van jou eie slim planne? Ons almal boer op een of ander manier op hierdie rebelse aarde—of dit nou met gewasse, met kinders, of met mense se harte is. Ons swoeg, ons maak eelte, en ons d**k ons eie mensgemaakte planne gaan ons red as die droogtes kom. Maar wat as daardie swaarkry ons juis dwing om op te hou baklei in ons eie krag? Te midde van al ons geswoeg is daar 'n Meesterboer wat by die hek wag. Hy nooi ons nie na nog 'n uitputtende vergadering nie, maar na 'n eerlike ontmoeting waar ons ons swaarde in ploegskare kan omsmee en uiteindelik kan rus. As jy vandag voel asof jy probeer om walvis hare op hoendertande te laat groei, is hierdie uitnodiging vir jou. Kom sit vir 'n oomblik jou gereedskap neer....
Ontmoet my by die Berg Wanneer laas het jy tot stilstand gekom aan die einde van jou eie slim planne? Ons almal boer op een of ander manier op hierdie rebelse aarde—of dit nou met gewasse, met kinders, of met mense se ha…
11/09/2025
Have you ever felt like you're a long-distance runner trying to cross a desert of shifting sand? Maybe you have been running in circles around the same mountain. It's a feeling that can creep into your spiritual life when you've been pressing on for a while, faithfully putting one foot in front of the other. You’re certain of your destination, but with every step, the ground seems to give way, and you wonder if you’re making any real progress at all....
Winning, without losing my mind (and faith)! Have you ever felt like you’re a long-distance runner trying to cross a desert of shifting sand? Maybe you have been running in circles around the same mountain. It’s a feeling that can…
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Telephone
Address
5 Hennops Road, Cranbrookvale
Centurion