Landbouweekblad

Landbouweekblad

Share

Landbou.com se beleid oor kommentaar:

Ons is ten gunste van oop gesprek en bied aan ons lesers platforms om saam te gesels, kommentaar te lewer en hul menings te lug. Om onsself en ons lesersgehoor te beskerm sal ons nie gratis advertensies, haatspraak, rassisme, homofobie, pornografie, swak taalgebruik (vloekwoorde) of seksisme in kommentaar goedkeur nie. Kyk ook na Landbou.com se gebruiksvoorwaardes: http://landbou.com/gebruiksvoorwaardes/

’n Eeu van wol | Landbou 11/07/2026

’n Eeu van wol
Die vermoë om saam te staan en bo krisisse uit te styg, het die wolbedryf en die lede van sy nasionale organisasie deur ’n buitengewoon onstuimige eeu gedra.

’n Eeu van wol | Landbou Die vermoë om saam te staan en bo krisisse uit te styg, het die wolbedryf en die lede van sy nasionale organisasie deur ’n buitengewoon onstuimige eeu gedra.

Boran SA pronk met sy bestes | Landbou 11/07/2026

Boran SA het tydens ’n glansgeleentheid sy telers vereer en ook die nuwe raad en senior keurders aan die genootskap bekend gestel.

Boran SA pronk met sy bestes | Landbou Boran SA het tydens ’n glansgeleentheid sy telers vereer en ook die nuwe raad en senior keurders aan die genootskap bekend gestel.

El Niño-vooruitsig vir die komende produksieseisoen | Landbou 11/07/2026

Sal ’n dreigende El Niño weer droogte, stygende voedselpryse en voedselonsekerheid in Suider-Afrika veroorsaak? In hierdie episode van AgriView met Wandile bespreek landbou-ekonoom Wandile Sihlobo wat die jongste weervoorspellings vir die 2026/’27-somergewasseisoen beteken, waarom Suid-Afrika beter voorbereid is op wisselende weerstoestande danksy gesonde damvlakke, uitstekende grondvog en sterk graanvoorrade, en wat die moontlike uitwerking op voedselpryse, graanuitvoere en die landboubedryf kan wees indien El Niño versterk.

El Niño-vooruitsig vir die komende produksieseisoen | Landbou Sal ’n dreigende El Niño weer droogte, stygende voedselpryse en voedselonsekerheid in Suider-Afrika veroorsaak? In hierdie episode van AgriView met Wandile bespreek landbou-ekonoom Wandile Sihlobo wat die jongste weervoorspellings vir die 2026/’27-somergewasseisoen beteken, waarom Suid-Afrika b...

10/07/2026

Die oomblik toe die Boran-bul Hotline (JJ19-038) van Mountain View & Hessi Borane van Mosselbaai, Wes-Kaap, vir R2,1 miljoen verkoop is by Boran SA se nasionale veiling.

Die video-veiling is by Silverlakes Farm Hotel in Pretoria, Gauteng gehou is.

Die veiling het teen die halfpadmerk drie keer die R1 miljoen-merk oorgesteek.
Benewens Hotline, het Hurwitz Farming, van Davel, Mpumalanga, se Costa (BH20-091) vir R1,1 miljoen verkoop.

Bothasberg Boerdery by Stofberg, Mpumalanga, se Salman (BAS19-216) het ook R1,1 miljoen behaal.

Hou ons sosiale media, landbou.com en Landbouweekblad dop vir volledige verslag.
Boran Cattle Breeders' Society of SA

Want your business to be the top-listed Media Company in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


40 Heerengracht 1802 Bus
Cape Town
8001