Most Wanted Performance Tuning
We go the extra mile to satisfy our clients and to keep them happy.
22/12/2013
Bly om te sien Most wanted se karre het lekker geloop gisteraand op Bredasdorp oval. As jy nie daar was nie dan het jy omtrent uitgemis. Baie geluk aan Boeta met daai vinnige golf, die 2 Vamos meisies in die mini klas (hulle wys omtrent die manne hoe dit gedoen word) en dan moet ek se my swart monstertjie het self lekker geloop...... Most wanted performance tuning said
Trots op Kosie Weyers wat albei sy races op Aldo Scribante gewen het die naweek. Hy hou beslis die kaap se naam hoog!! Die volgende race vind plaas 4 Mei op Zwartkops in Pretoria. Sien julle daar!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
6th Avenue Elsies River
Cape Town
7490