Sure-In-Creative

Sure-In-Creative

Share

Photos from Sure-In-Creative's post 01/07/2026

Foto's van vroue waar ons werk in NG. Kerksaal in Laaiplek.

Baie dankie aan een en elk wat hierdie Wegbreek 'n sukses gemaak het.
As die Heer ons spaar sien ek jul vlg jaar weer.

01/07/2026

Aan Rudy en Joy Joorst BAIE dankie dat jul my Wegbreek die afgelope jare ondersteun en die mooiste foto's van die vroue neem.
Die duiwel was so bietjie uit sy plek en het veroorsaak dat die groep foto's verlore geraak het. Ons is jammer daaroor, maar ek plaas nou die stunning foto's wat tydens ons Wegbreek in Junie 2026 geneem is.
Weer eens dankie Rudy.

27/06/2026

Sjoe!!! Met die stik van ritssluiters aan al die toiletsakkies d**k ek sooooo BAIE.
My man sê altyd as ek sê: "ek het nou ged**k", dan sal hy sê: "Suretha, asb los die d**kwerk vir my", hahaha. Hy weet dan, iets broei weer ewers in een van my brein se laai'tjies, hehe.
Dus het besluit voordat ek na die vlg stap gaan MOET die vlg kwilte klaar wees.
Daisies in Delft
Edyta
Magnolia en
My Alta kwilt.

HOOP ek, hehehe.

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Cape Town
7580