WriteAbility
13/10/2025
Tippie leer klanke / Tippie learns sounds
Hierdie reeks is 'n prettige en interaktiewe wyse om jong leerders se klanke kennis uit te brei. Soos alle Tippie produkte is hierdie 'n unieke reeks wat enkel-klanke vaslê, woordeskat uitbrei en ontwikkelingsvaardighede soos visuele/ouditiewe persepsie, fyn motoriese vaardighede en klankvorming ontwikkel.
Die reeks is in samewerking met 'n arbeidsterapeut geskep en is gepas vir alle graad R en 1 leerders. Dit bestaan uit 26 individuele boeke in Afrikaans en 26 individuele boeke in Engels.
Gebruikersvriendelike instruksies en leiding t.o.v. die uitvoer van aktiwiteite verseker dat die reeks maklik tuis deur ouers, of in die klaskamer gebruik kan word.
Tippie leer klanke/Tippie learns sounds is beskikbaar by alle goeie boekwinkels.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Cape Town