KSmitPhotography
24/08/2019
Wat 'n GROOT voorreg om hierdie kostelike oomblik te kon vasvang!
Rocco & Retha, ek bid vrede, vreugde en geluk in jul lewenspad vorentoe! Julle is 'n besonderse paartjie. Dankie vir wie julle is!
Geniet hierdie tyd in julle lewe.
Liefde! ♥ ♥
06/01/2019
"I love you for all that you are, all that you have been, and all that you're yet to be." ♥
'n Onverwagse, tog kostelike verrassing was hierdie oomblik vir dié dame! Tydens hul gesinsfotosessie het haar geliefde vir haar die GROOT vraag gevra. Haar reaksie was PRYSLOOS!
Dankbaar om hierdie besonderse oomblik te kon vasvang.
Alles van die beste vir julle vorentoe!
06/01/2019
"The family is God's greatest masterpiece!"
GROOT voorreg om hierdie pragtige gesinnetjie te kon afneem. Soveel liefde, omgee en spontaneïteit vloei vanuit hul binneste!
Dankbaar vir die geleentheid.
17/04/2018
Bespreek NOU!
Need a photographer for your matric farewell? Look no further! Book yours now.
Is jy opsoek na n fotograaf vir jou matriekafskeid?
Hierdie is die regte plek! Bespreek joune nou.
KSmitPhotography
03/02/2018
📷 : AlbertPhotography & KSmitPhotography
Bespreek nou!
Stel jy belang in n fotosessie met jou geliefde vir Valentynsdag? Comment hieronder vir meer inligting en kry 50% afslag! 📷🌸
Please go and check out the page: AlbertPhotography! While you are at it, like the page and make a booking for your wedding, new born, family, friendship, couple shoot, events, etc.
I will be working with this photographer at the shoots.
Hope to hear from you soon! 😀📷🌿
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Cape Town
Opening Hours
| Saturday | 09:00 - 17:00 |
| Sunday | 09:00 - 17:00 |