Rockshield Security
Well done to our Response crew who arrested suspects for robbery last night in Zithobeni. Well done guys.
Goeie more Bronkhorstspruit. Net 'n brokkie inligting wat kan help. 2 Verdagtes van Pretoria is in die omgewing. Hulle gryp kinders tussen die ouderm van 3 - 8 jaar. ASB maak seeker jou kind is onder jou toesig ten alle tye. Indien enige onraad vermoed word kan julle Rockshield onmiddelik kontak.
Goeie more. ASB wees op julle hoede kyk rond. Indien julle stap, stap pad langs. Wees versigtig vir verdagte mans, daar is 'n aantal gevalle waar vrouens aangeval is in die dorp. Kontak Rockshield asb gerus inden daar enige verdagte voertuie of persone in die omgewing is.
Hi julle, daar is n nuwe slenter in die dorp. Hulle het gister iemand so "gevang" by die one price store. Sodra jy jou kar oopsluit maak hulle jou agterdeur effens oop en sodra jy dan wegry waai die deur oop. Uiteraard stop mens dan en spring uit om die deur toe te maak en dis dan wanneer hulle jou handsak of ander kosbare items uit jou kar steel. Wees asb versigtig
Baie dankie vir ons nuwe kliënte wat aangesluit het. Ons is sterk besig om vinnig te groei. Nie net 'n dankie aan ons kliënte wagte en reaksie nie. Maar ook 'n dankie aan ons Hemelse Vader wat on seën.
Kersfees is om die draai en almal wil bietjie weg gaan. So kom maak gerus 'n draai by Rockshield vir alarms by jou huis en wagte by jou winkel of perseel. Jy kan met 'n geruste hart weg gaan want ons gaan nêrens.
Rockahield Security in die STREEKSNUUS. Die aanskrewe kom derik uit die streeksnuus: n' Groot Dankie. GRAAG wil ek dankie sê aan Rockshield Security vir hul vinnige en uitstekende diens tydens die diefstal van va my kleindogter se skooltas en 'n welder van die voertuig af. Peet Fivaz en sy span was binne 3 minute op die toneel en binne 10 minute het hy die skooltas en n welder van die voertuig af.Peet Fivaz en sy span was binne 3minute op die toneel en binne 10 minute het hy die welder gekry asook die skooltas.
Bronkhorstspruit het sulke mense nodig om misdaad uit te roei en ek weet dat hierdie firma dit nog vêr gaan bring want hulle harte is in hul werk.
Hou so aan Rockshield ek sal julle aanbeveel netg waar ek kan. NOGAMAAL GROOT DANKIE. Tevrede inwoonder. Direkte uittreksel van die streeksnuus
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
43 Kruger Street
Bronkhorstspruit
1020