VLU Van Riebeeck
24/06/2026
Isabel le Roux verjaar vandag, 24 Junie. Ons heelmooiste wense vir jou Isabel, Baie geluk!!
10/06/2026
Onvergeetlik mooi en lekker! Groenterangskikking en heerlike sop! Dankie Daniella en gasvroue.
10/06/2026
10 Junie 2026. Nog 'n verjaarsdag in Van Riebeecktak! Rita van Niekerk, baie geluk! Mag jou dag geseënd wees en jy nog baie jare vol vreugdes, gesondheid en geluk ervaar. Liefde.
07/06/2026
Daniella Coetzee verjaar vandag, 7 Junie. Ons heelmooiste wense vir jou liewe Daniella, jy is 'n aanwins in ons tak. Liefde.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the organization
Website
Address
Cornelisstraat, NG Moedergemeente Kerksaal
Bronkhorstspruit
1020