Klein Spruite
Klein kombersies, groot glimlagte en harte vol liefde. Wat 'n LEKKER piekniekdag..🤩🤍
07/07/2026
🌱 'n Nuwe hoofstuk, 'n groot seën. Ons harte is vol dankbaarheid vir ons nuwe babaklas. 🙏 💚
23/06/2026
15/05/2026
Dankie Laerskool Olienpark vir die Kaskarpret en lag,
Klein Spruite het elke oomblik geniet! 🤩
24/04/2026
Wêreldboekdag by Klein Spruite.
Elke maatjie lyk vandag soos ’n regte storieboek held! 📚
Hul oulike gesiggies vertel elk hul eie spesiale boek-avontuur. 🤩
03/04/2026
Mag hierdie Paasfees gevul wees met hoop, liefde en nuwe lewe
Ons is so dankbaar vir elke maatjie in ons skool – elkeen so uniek, vol kleur en lig. Julle klein liggies skyn helder en maak ons skooltjie elke dag besonders mooi.
Geseënde Paasfees aan elke gesin 🤍
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
27 Macintyre
Brits