MyStyle Nails
Hallo mooi, kosbare dames.
Ek wil julle net in kennis stel, dat ek einde Nov, klaar maak met die naels en skoonheid.
Ek wil graag tyd saam my kinders spandeer, en aandag gee aan die tuisskool voor Imige by ons is. Waarvoor ons ook nie kan wag nie. Sy is n groot verrasing vir ons. Ek sal julle verwys na mense, wat julle sal kan help met naels en die skoonheid.. tot ek weer terug kom. Dit mag dalk n hele rukkie wees. Ek bid dat Abba Vader met julle sal wees, julle sal seen en beskerm! Ek bid ook vir n bo natuurlike vrede vir elkeen se harte, huise, julle gesinne. Ek het lief geraak vir elkeen van julle wat by my was! Hoop ek sien julle eendag weer wanneer die Here my weer terug bring!
Baie liefde🥰🤍
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Brits Dienssentrum, De Ridder Street
Brits
0250
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 11:30 |
| Tuesday | 08:00 - 11:30 |
| Wednesday | 08:00 - 11:30 |
| Thursday | 08:00 - 11:30 |
| Friday | 08:00 - 10:30 |