Bosveld Ys
20/10/2016
Bosveld Ys is nou amptelik op die been en skop amptelik af met besigheid vanaf die 1 ste November 2016 ons gaan die hele Brits en omliggende areas bedien ons ys gaan in 2kg , 4 kg en heel blokke beskikbaar wees kyk uit vir ons mobile vries eenheid wat die dorp gaan vol reis. Vir enige navrae tov pryse en byeenkomste kan julle Luan 083 383 6681 en Pieter 082 471 8291 skakel.
Want your business to be the top-listed Business in Brits?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
246 Bouganville
Brits