Adelprag
Goeie môre hoop dit gaan goed.
Spyskaart vir vandag is as volg
Bees stowwe, rys, aartappels, sout wortels en soet patats. Saam met 'n heerlike gebakte poeding en vla.
Ons wens u 'n voorspoedige week en 'n geseënde dag toe. Dankie vir u ondersteuning.
Adelprag Groete.
0761306502/+27785948309
Goeie môre hoop dit gaan goed
Spyskaart vir vandag is as volg
Lasagna met slaai R50 per bord
Ons wens u 'n voorspoedige week en 'n geseënde dag toe. Dankie vir u ondersteuning.
Adelprag Groete.
0761306502/+27785948309
Goeie Dag aan ons kliente
Ons het elke Sondag buffet etes vanaf 11am. Kostes beloop R90 per persoon, kinders onder 10 is gratis.
Vooraf besprekings word verlang.
Vir besprekings kontak
Adelprag Koffiehuis
Arends Plaza
0761306502/+27785948309
Adelprag Groete
Ons is nuut in Brits kom drink gerus n koppie koffie, ons is baie naby aan Brits hoërskool en het heerlike pannekoek en wegneem aand etes, ons stel ook binnekort * low carb en banting* voor in ons winkel. Rustig, en iets vir die oog! Hierdie plekkie verwelkom jou met oop arms!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Schutte En Carel De Wet Straat Aarendplaza
Brits
0001