Brits Rugby Club
We offer young and old players the chance to live out their dreams. It's fun for the whole family.
29/05/2026
πππ€β€οΈ ππ₯ππ§π¦, ONS HET JULLE ONDERSTEUNING NODIG! β€οΈπ€ππ
Ons wil graag die gemeenskap in kennis stel dat die 3de span se wedstryd ongelukkig gekanselleer is aangesien ons nie βn vriendskaplike wedstryd kon reΓ«l nie.
MAARβ¦ die dag gaan steeds oor trots, passie en manne wat hul harte uitspeel vir ons dorp! π₯
Kom ondersteun asseblief ons 2de en 1ste span wat mΓ΄re die veld betree om BRITS met trots te verteenwoordig. Hierdie manne speel nie net vir hulself nie hulle speel vir die badge, vir die klub en vir elke persoon in hierdie dorp. πͺπ
Bring die familie, bring die kinders, bring die gees!
Kom staan saam agter ons warriors en wys wat dit beteken om deel van die Brits Rugby familie te wees.
π H/S Brits
π 2de Span β 15:15
π 1ste Span β 16:45
πππ‘ πππ¨π. πππ‘ ππ’π₯π£. πππ‘ π£ππ¦π¦ππ.
22/05/2026
ππ₯ BRITS, DIS TYD OM SAAM TE STAAN! π₯π
Hierdie Saterdag is nie net nΓ³g βn rugbydag nieβ¦ dis βn dag waar ons dorp, ons skole en ons klub wys wie ons is!
Van die oggend se skolerugby tussen HS Brits en Riebeeckrand, tot die middag waar Brits Rugbyklub teen Pretoria Rugbyklub uitdraf die veld gaan brand van passie, trots en harde werk! πͺπβ€οΈ
Ons nooi die hele gemeenskap: π’ Bring jou familie
π’ Bring jou vriende
π’ Bring die kinders
π’ En bring daai trots vir Brits saam!
Aan al die oudspelers, ondersteuners en mense wat al jare agter Brits rugby staan β ons het julle nou meer as ooit nodig. Kom vul die pawiljoene, kom maak geraas en kom wys wat dit beteken om deel van hierdie dorp te wees.
Ons spelers trek nie net βn trui aan nieβ¦ hulle dra die naam van Brits op hulle harte. β€οΈπ
Laat ons wys: βοΈ Ons gee nooit op nie. βοΈ Ons staan nooit terug nie. βοΈ Brits staan saam.
π HS Brits
π
Saterdag 23 Mei 2026
β° Heeldag rugby aksie!
21/05/2026
ππ₯ BRITS RUGBY KLUB β 1STE SPAN π₯π
Hier is die manne wat hierdie naweek die trots van Brits Rugby Klub op hulle skouers dra β ons 1ste span, die hartklop van ons klub. β€οΈπ€
Hierdie span verteenwoordig meer as net rugby. Hulle verteenwoordig trots, opoffering, dissipline en die gees van βn klub wat nooit ophou veg nie. Elke oefening, elke tackle en elke minuut op die veld word gedoen vir die badge, die ondersteuners en vir mekaar. πͺ
Julle inspireer die jonger spelers, motiveer die klub en wys week na week wat dit beteken om deel van Brits Rugby Klub te wees. Die hele Brits familie staan trots agter julle! π
Speel hard, speel slim en los alles op die veld. Onthou β julle dra nie net βn trui nie, julle dra βn hele dorp se trots. π₯π
Sterkte manne! Ons glo in julle! β€οΈπ€
21/05/2026
π BRITS RUGBY KLUB β 3DE SPAN AANKONDIGING π
Vir die 2de naweek in βn ry kan Brits Rugby Klub met trots βn 3de span in die veld stoot! πͺπ₯
Hierdie is βn bewys van die ongelooflike deursettingsvermoΓ«, opoffering en commitment van elke speler wat week na week opdaag en alles gee vir die klub en die trui. Julle passie en harde werk bou iets besonders by Brits Rugby Klub. β€οΈπ€
Ons is ongelooflik trots op elke speler wat deel is van hierdie span. Dankie dat julle wys waarvoor klubrugby gaan β trots, dissipline en onbreekbare span gees. π
Sterkte aan ons 3des vir die wedstryd! Maak ons trots! π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
R511 Brits Sports Grounds
Brits