Aviela
24/02/2026
🌸 Juffrou Sak – Stylvol & Prakties 🌸
Hierdie pragtige handgemaakte Juffrou Sak is perfek vir elke onderwyser wat styl én funksionaliteit waardeer!
✨ Stewige materiaal
✨ Egte leer handvatsels
✨ Binne-sakkie vir selfoon / sleutels
✨ Ruim genoeg vir boeke, lêers en daaglikse benodighede
✨ Unieke blom ontwerp – geen twee is dieselfde!
Ideaal vir skool, werk of selfs as ’n alledaagse handsak 💼
💰 Slegs R350
📲 Bestel nou by:
Lioni Rossouw
📞 061 754 6168
Kan dit Pudo stuur na enige plek teen klient se eie koste.
30/06/2025
Hallo aan al my Aviela vriendinne en vriende 🌿
’n Rukkie terug het ek ’n passie ontwikkel vir gesondheid en natuurlike produkte wat rêrig wérk! Nou is ek opgewonde om my nuwe gesondheidsbesigheid met julle te deel.
As jy in gesondheid belangstel of my wil ondersteun, gaan like asseblief my blad, los ’n comment en deel dit met soveel mense as moontlik 🙏
https://www.facebook.com/share/16NLQnMtWF/
Help my om hierdie droom te laat groei – ’n droom om mense te help met vandag se gesondheidsuitdagings 💚
https://www.facebook.com/share/16NLQnMtWF/
26/06/2025
💛spesiale Aanbod💛
Egte skaapwol-slippers te koop! Hou jou voete lekker warm hierdie koue naweek. Kry jou paar nou teen die spesiale aanbodprys van slegs R730!
Pudo landswyd teen eie onkoste, bestellings kan geplaas word op 0617546168.....( die aanbod is solank voorraad hou wat dadelik beskikbaar is, op voorraad wat ek oor het.)
Slippers pryse op nuwe voorraad op bestelling.
Kleur beskikbaar ligbruin, donkerbruin, blou, pienk en swart.
Adults size 1- 3
Verkoopsprys R800
Adults size 4-9
Verkoopsprys R850
Adults size 10 - 15
Verkoopsprys R900
22/06/2025
💛 oorbelle op sale💛 2de post( daar is 3)
Sale💛 sale 💛 sale💛
PRYSE op fotos aangewys asook die hoeveelheid beskikbaar! pudo enige plek op eie onkoste!!!
Hou die page dop vir 'n klomp "specials"!!
Vir enige naevrae kontank 0617546168 asb plaas bestellings op Whatsapp. ( alle produkte op specials moet jy seker wees as jy bestel, vat geen produkte terug, hou nie uit nie en betaling bevestig jou pakkie.)
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
9301