Free State Toy Run - TROFS
03/04/2026
Baie dankie Tribe 13, dat ons kon deel wees van julle Charity Run, en kon help om gesiggies bly te maak
Universitas se saal 10
Maak jo hart baie seer, ma di smiles maak op davoor
Helo da
Ons wil net baie dankie se aan al die bikers , clubs, non clubs, pad fietse , veld fietse, pasolas
Al di 2 en 3 wiel dinge met engines in vir julle deelname aan die Bloemfontein se Toy Ryn 2025
Ons waardeer dit verskriklik baie
Daar was 425 entries
En ons het 1400 speelgoed gekry
Daar gaan defnitief 'n paar hartjies baie bly gemaak word en dit alles te danke aan julle
Van die Toy Run span
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the organization
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
9301