Dynamic Sewing Machines cc
Ek as eienaar/tegnikus is self betrokke met die herstel en diens van elke masjien en met ondervinding van 2000 kan ons met trots elke masjien waarborg. Ons is deur Husqvarna gesertifiseer en is ook agente SWF en Ricoma industriele borduur masjiene. Dynamic sewing machines cc is ook instaleerders vir Emtech wat industrieele borduurmasjiene invoer, versprei en verkoop (http://www.embroiderymachines.
25/01/2026
Tyd het behoorlik gevlieg. Ons nuwe winkel open oor n week van nou af! Kan nie wag om julle te verwelkom nie. Ek sien uit om julle elkeen hier te ontvang.
19/01/2026
Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Sandra van Zyl, Wendy Crous, Estie Pretorius
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
14 Abraham Greyling Street Wilgehof
Bloemfontein
9330
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:45 |
| Tuesday | 08:00 - 16:45 |
| Wednesday | 08:00 - 16:45 |
| Thursday | 08:00 - 16:45 |
| Friday | 08:00 - 16:45 |