RubyRed Cottage
02/12/2024
Ons bied rustige, veilige verblyf in Bayswater aan die noorde van Bloemfontein.
6km vanaf die N1
Northridge Mall en verskeie winkels en restaurante binne 1,5km
Naby skole en dokters!
Geniet die hele kothuis en ń privaat onderdak braai area
Ten volle toegeruste kombuis
1 x Dubbelbed
1 x Driekwart bed
1 x Enkelbed
Bad & stort
Gratis WiFi
Gratis parkering, onderdak reg voor die kothuis
Akkommodeer 4 mense
R750 per nag
Kontak my gerus op die whatsapp skakel aan die voetstuk van die advertensie vir beskikbare datums en besprekings
Want your restaurant to be the top-listed Restaurant in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the restaurant
Telephone
Website
Address
83 Normandie Avenue Bayswater
Bloemfontein
9301
Opening Hours
| Monday | 00:00 - 23:59 |
| Tuesday | 00:00 - 23:59 |
| Wednesday | 00:00 - 23:59 |
| Thursday | 00:00 - 23:59 |
| Friday | 00:00 - 23:59 |
| Saturday | 00:00 - 23:59 |
| Sunday | 00:00 - 23:59 |