FEDSAS
FEDSAS is the national representative organisation for governing bodies, which informs, organises, mobilises and develops its members to achieve and uphold the highest recognised international educational standards. FEDSAS is die nasionale verteenwoordigende organisasie van beheerliggame wat sy lede inlig, organiseer, mobiliseer en toerus om die hoogste internasionaal erkende onderwysstandaarde in openbare skole te handhaaf en uit te bou.
📣 SKOLEBEMARKERS VAN NOORDWES EN OMGEWING – REGISTRASIE IS OOP! 🎉
Jou skool het ongelooflike stories om te vertel.
Maar bereik dit die regte mense?
Sluit op 22 Julie in Potchefstroom by FEDSAS se Werkswinkel vir Skolebemarkers aan en kry praktiese wenke om jou skool se kommunikasie en bemarking na die volgende vlak te neem.
🚀 Hoe om nuuswaardige stories raak te sien
📰 Wenke uit die joernalistieke wêreld
📱 Praktiese kommunikasie- en bemarkingsidees
🎤 Hoe om beter met die media te skakel
🤝 Bou verhoudings met ander skolebemarkers
Die werkswinkel word aangebied deur Daniëlla van Heerden, FEDSAS se kommunikasiebestuurder en voormalige joernalis en nuusleser.
👉 Registreer hier: https://bit.ly/FEDSAS_SkolebemarkerWerkswinkel_22Julie
09/06/2026
VAKATURE
SAOU Nasionaal / National
Click here to claim your Sponsored Listing.
Website
Address
Posbus3, Fichardtpark. 9317
Bloemfontein
3196
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |