Longe

Longe

Share

26/06/2018

Moet nie hierdie eenvrouvertoning met Ilne Fourie en JP du Plessis as regisseur misloop nie. Kaartjie is nou beskikbaar by Computicket - https://goo.gl/nxPStU

Elke Briljante Ding is 'n eenvrouvertoning wat eersdaags te sien is by die Vrystaat Kunstefees. Wat is daardie pragtige dinge, goeters, oomblikke, gedagtes of herinneringe wat jou lewe die moeite werd maak? Deel met ons jou lys en onthou om die hutsmerk te gebruik.

Fees kunstenaars kry erkenning 19/08/2016

Dankie aan die Vrystaat Kunstefees wat gisteraand erkenning gegee het aan ons harde werk. Die Longe-span ontvang die prys vir spesiale erkenning aan opkomende talent.

Fees kunstenaars kry erkenning Altesame R101 000 is Donderdagaand op ’n geleentheid in Bloemfontein uitgedeel aan kunstenaars wat vanjaar op die Vrystaat Kunstefees presteer het.

Longe 13/07/2016

Dit is amper sulke tyd!

Longe Computicket - The Ticket you can Trust: "Tienduisend ton koolstofdioksied. Die gewig van die Eiffeltoring. Ek gaan geboorte skenk aan die Eiffeltoring!`. So se vrou in Longe nadat die standaard-kind se koolstofvoetspoor bereken is. Om te bestaan behels `n reek

Photos 13/07/2016

Longe kry vanaand sy b***t by die Vrystaat Kunstefees. Longe open om 20:30 by die OFM Albert Wessels Ouditorium. Kaartjies aanlyn beskikbaar by http://goo.gl/5okx5K asook by die Odeion Teater op die Kovsies kampus. Kaartjies sal ook by die deure beskikbaar wees. Sien julle daar!

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address


Bloemfontein