CASA PIKE

CASA PIKE

Share

Ons verskaf bekostigbare, skoon, netjiese oornagverblyf. Veilige parkering. Ruim met eie badkamer. Inbox my gerus vir besprekings ons open 22 April

Photos from CASA PIKE's post 04/05/2017

Casa Pike oornagverblyf R200 per persoon

27/09/2016

Van 1 Desember af sal ons oop wees vir oornagverblyf. Slaapplek vir vier mense, selfhelp met badkamer. Braaigeriewe beskikbaar.
Reis jy van Gauteng of na Gauteng of Kwazulu Natal? Self die Kapenaars kan bietjie die vervelige N1 roete verruil en deur die die Oos Vrystaat reis Gauteng toe. Kom slaap oor hier amper op die Lesotho-grens en beleef ons mooi omgewing. Skakel my vir besprekings.

24/04/2016

Hallo almal. Neem kennis dat Casa Pike weer hierdie Moedersdag 'n ete wil aanbied. Hou asseblief die spasie dop vir die spyskaart en lokaal. Lekker Sondag vir almal.

Photos from CASA PIKE's post 09/11/2015

The past year with Casa Pike

09/09/2015

Op Sondag 13 September bied ons weer n ete aan, hierdie keer met keuses.
Sien die spyskaart hier onder en laat weet ons asb voor Saterdag 12 September om 11h00vm wat u wil eet
Voorgereg:
n keuse van een (vis of knoffelslakke of garnale (prawns)
Hoofgereg:
n keuse van 1porsie gebakte hoender + 1 varkchop
OF
hoender fillet gerol en gevul met ham en kaas
Alle hoofgeregte word bedien met rys en groente PLUS hierdie Sondag voeg ons ook n aartappel gebak by

Nagereg:
Koue nagereg of roomys.
Prys: R110 per persoon kinders onder 11jr R55 per kind
Neem kennis dat ons nie kaartfasiliteite het nie en dat u nog steeds welkom is om u eie alkaholiese drankies te bring

Neem kennis dat u kan skakel en die hoofgereg bestel om weg te neem vir slegs R65 per bord bring net u eie bord saam wanneer u dit kom afhaal indien u nie vervoer het nie sal ons dit aflewer, slegs in Hobhouse.
CASA PIKE
0824165337
Kloofweg 9, Hobhouse
[email protected]

14/07/2015

Van Maandag tot Sondag kan jy nou wegneemetes bestel. Skakel ons gerus. Laaste bestellings word om 7nm geneem.

Want your hotel to be the top-listed Hotel in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address

Chris Van Niekerkstraat
Bloemfontein
9301