Cozy Homes Development
Nearby realtors & realty services
4 Juta Street
4 Juta Street, Heuwelsig
29/06/2026
Spesiale aanbieding vir Julie - Aug op ons Boshuisie reeks van Bachelor, 1 Slp en 2 Slp eenhede elkeen met n loft.
Elke eenhede is ten volle geƫlektrifiseerd en met volledige badkamers. Elke huisie het natuurlik sy eie karaktervolle loodglas vensters en deure en barn doors. Die huisies is tenvolle geisoleer en is n woonhuis vir almal.
Kontak ons vir jou huisie 082 466 6880 of WhatsApp 061 545 5057
19/06/2026
Om bekostigbare karaktervolle wooneenhede te bou is ons missie. Met ons nuwe Plaashuis vrystelling is ons doel om elke eenheid n warm leefhuis gevoel te gee.ons gee die gevoel met ons self vervaardigde sash vensters en barn en french doors alles met ons eie ontwerpte loodglas en lampe. Elke huisie word deur ons ontwerp en is uniek. Ons is NHBRC geregistreerd en bou landswyd.
Vir n volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse kontak ons
0824666880 of WhatsApp 061 545 5057
19/05/2026
Spesiale aanbod op bachelor ligte staal huisies!! Volledig toegerus met elektrisiteit en loodgieterswerk. Gereed om in te trek en te bly. Klein kitchenette ingesluit. Hierdie aanbod is op stilte met n houtdek, maar ons kan dit ook op n sementfondasie doen en n loft kan bygevoeg word. Ins maak bachelor, 1 slk en 2 slk eenhede met of sonder lofts. Ons werk landswyd. Kontak ons by 061 545 5057 of 0824666880 vir verdere inligting
07/05/2026
Bachelor 36 v/m. Vanaf R 260 000
1 Slp kamer 67 v/m Vanaf R 355 000
2 Slp kamer 86 v/m . Vanaf R 415 000
Elke eenheid ten volle gereed vir intrek en bly. Ten volle geƫlektrifiseerd met volledige 1 of 2 badkamers, klein toegeruste kitchenette en met karaktervolle loodglas vensters en deure.
Elke eenheid kom nou ook in aluminium vensters en deure ook met loodglas en vir elke eenheid verskaf ons n gratis boma en stoep hangbankie.
Ons kan ook eenhede verskaf met volledige sement fondasie indien benodig.
Ons het meer as 8 verskillende groottes en opsies
Kontak ons vir jou gratis kwotasie en inligtingstuk
082 4666 880 of WhatsApp 081 475 6006
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
9301