Unic Maths

Unic Maths

Share

Unic Mathematics | Maths Concepts | Math Study Aids 04/11/2025

📢WISKUNDE GRAAD 7📢

Registrasie vir 2026 nou oop🙌

Unic Maths bied in 2026 aan ALLE graad 7 leerders in Bloemfontein die geleentheid om deel te wees van 'n Wiskunde ervaring wat verseker nie gemis moet word nie!

Beskikbare plekke word vinnig opgeraap.

Venue 1: Fichardtpark Hoërskool
Venue 2: Winterstraat 8, Dan

Super opgewonde om my passie vir Wiskunde met julle te deel en julle SLAGGEREED te kry vir alle uitdagings van Hoërskool wiskunde!

Registrasie nou vir 2026!!!!

Kom ervaar die verskil!
Nicolaas Slabbert
Unic Mathematics
083 631 5824

Unic Mathematics | Maths Concepts | Math Study Aids Unic Mathematics helps children in reaching their full potential in mathematics. With over 19 Concept Books and more on the way, wecan help your child understand and enjoy complex mathematics concepts.

Photos from Unic Maths's post 06/08/2024

BEGROTING tyd is oop by skole🙌
Besoek gerus Unic Maths se webtuiste by www.unicmaths.co.za om beskikbare produkte te sien. Kontak ook gerus vir Nicolaas Slabbert van Unic Mathematics direk by 0836315824 vir enige verdere navraag.
Hierdie graad 7 handboek is sonder enige twyfel die beste omvattende, ouer, leerder asook onderwyser vriendelike graad 7 handboek in die mark beskikbaar. Die onderwysersgids gee ook volledige uiteensetting van oplossings en nie net antwoorde nie. Ek glo vas dat hierdie handboek julle wildste verwagtinge sal oortref. Die handboek is ook in proses om in Engels beskikbaar te wees en behoort beskikbaar te wees vir 2025🙌
Skole kan my ook direk kontak vir gratis kwotasies asook elektroniese weergawe van die Onderwysersgids met alle suksesvolle bulk bestellings🙌
Tans word hierdie handboek baie suksesvol aangewend in top skole van Bloemfontein🙌

22/01/2024

Ons wens graag vir oud-Tjokkie, Cara Stevens, baie geluk met haar uitmuntende prestasie! Sy was in 2018 ‘n Gr. 7-leerling by Tjokkies.

Sy het aan Eunice gematrikuleer en 100% vir Wiskunde behaal. Sy gaan Ingeneurswese in Stellenbosch studeer.

Cara het vandag kom dankie sê vir Tjokkies, en in besonder aan Mnr. Nicolaas Slabbert, vir sy aandeel tot haar sukses.

Ons is baie trots op jou briljante uitslae. Nou weet hulle wat ons weet!
💯 🧮

Eunice High School

Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Bloemfontein