MedSeker

MedSeker

Share

Of u nou 'n hardwerkende individu of deel van 'n jong gesin is, of op soek is na iets meer omvattend, MedSeker bied dekking wat erkenning gee aan u leefstyl, u begroting en u taal.

13/07/2026

Is jy nog besig om aan jou loopbaan te bou? Dalk maak jy ʼn gesin groot, of beplan vir jou aftrede? MedSeker het gesondheidsorgoplossings vir verskillende lewensfases, begrotings en gesondheidsbehoeftes.
Planne begin met so min as R289 per maand.

10/07/2026

Toegang tot gesondheidsorg in jou eie taal kan ʼn groot verskil maak wanneer jy belangrike besluite moet neem. MedSeker se benadering van Afrikaans voorop sorg dat jy ingelig bly en voel jy word ondersteun en verstaan. Skakel 0861 10 00 60 om meer uit te vind.

06/07/2026

Mediese dekking moet jou nie laat kopkrap nie. MedSeker maak gesondheidsorg eenvoudig met bekostigbare planne, maklik verstaanbare voordele, en hulp in Afrikaans. Dit beteken jy kan op jou gesondheid fokus eerder as om jou kop oor moeilike terme te breek. Skakel vandag nog 0861 10 00 60 om meer uit te vind.

03/07/2026

Gesondheidsorg voel anders as jy dit in ʼn taal kan kry wat jy verstaan. MedSeker se Afrikaans-voorop mediese dekking is vir Afrikaanssprekende gesinne se behoeftes ontwerp. So kan jy dit beter verstaan en makliker toegang daartoe kry. Skakel 0861 10 00 60 om meer uit te vind oor planne wat vanaf net R289 per maand begin.

29/06/2026

Laat MedSeker jou en jou geliefdes regdeur al die seisoene ondersteun met bekostigbare gesondheidsorgoplossings vanaf net R289 per maand. Skakel ons by 0861 10 00 60 om meer uit te vind!

26/06/2026

Bly hierdie winter proaktief, met toegang tot huisdokterafsprake, medisyne, spesialisbesoeke en vele meer vanaf net R289 per maand.

22/06/2026

Die regte mediese dekking laat jou snags rustig slaap. MedSeker is nie net ʼn Afrikaans-voorop versekeringsmaatskappy nie, ons maak dit ook maklik en vinnig om jou voordele te verstaan en te gebruik. Skakel ons by 0861 10 00 60 om meer uit te vind!

19/06/2026

Maklik verstaanbare mediese dekking help om geldstres te verlig as jy ʼn mediese noodgeval het. MedSeker bied mediese dekking in jou taal, vanaf net R289 per maand.

15/06/2026

Gesonde gewoontes en vinnige toegang tot mediese sorg is veral hierdie tyd van die jaar belangrik. Skakel ons by 0861 10 00 60 om meer uit te vind oor MedSeker se bekostigbare planne!

12/06/2026

Mediese dekking behoort bekostigbaar te wees, en maklik om te verstaan. Met planne vanaf net R289 per maand vereenvoudig MedSeker jou opsies sodat jy op jou gesondheid kan fokus.

Want your business to be the top-listed Finance Company in Benoni?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


Dinglerstraat 1, Rynfield
Benoni
1501