StroopSoet Events

StroopSoet Events

Share

11/03/2021

StroopSoet Events

Het Jy slaapelose nagte???
Hou ons in gedagte....

Wie Ons is:

Waar om te begin? Is dalk die eerste vraag wat opduik as Jy in beheer staan van die organiseering van n funksie.

Ons bied gerustellende, stylvolle en unike beplanning volgens elke smaak en persoonlikheid.

StroopSoet Events het net die antwoord vir Jou, bring Jou idees en ons sorg vir n StroopSoet Fees!!

StroopSoet Events is passievol oor feestelike geleenthede. Ons FOKUS is Om ons klient se idees lewe te gee en elke funksie n StroopSoet Fees te maak.

Ons Liefde vir die mooi in elke oomblik vang ons vas met spesifieke details, beplanning en Natuurlik met elke behoefte en idee van ons klient in gedagte.

WAT STROOPSOET BIED:
GROOT Of Klein (Soms net n bietjie WYN)

Ons spesialiseer in klient georeenteerde idees. Ons Wil Jou idees n moeitelose realiteit maak.

# Ooievaars Tee's
# Kombuis Tee's
# Verjaarsdag Partytjies
# Korporatiwe Funksies
# Troues
# Matriek Afskeid

Bring Jou idees inruil vir n StroopSoet Fees!!

Vir Enige Navrae stuur n epos aan:

[email protected]

Of Kontak ons vir Meer inligting:

0747842389 / 066 457 5323

Moenie Vrees vir Jou Fees dit sal by ons n StroopSoet Fees wees....

Al Ons LIEFDE.

StroopSoet

Want your business to be the top-listed Event Planning Service in Benoni?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Benoni
1501