KayO
Die 5de
Alles het so ver gebeur vir 'n rede
Soms was it goed soms was sleg
Soms was ons on- en soms was ons tevrede
Soms was ons paaie stryd en soms gevleg
Na alles wat gebeur het stap ons nog altyd op die noue weg saam
Soms was ons binne en soms was ons buite ons raam
Deur die goeie of slegte onthou ek altyd ju naam
Vandag is ons vir baie jaar by mekaar
Dit was nie maklik nie maar ons het mekaar verdra
X weet daar is nog dinge wat ons harte pla
Maar so ver het ons mekaar gedra
Die toekoms is vir niemand 'n belof
Maar jou liefde vir my laat my binneste ontplof
Want jou liefde was nog nooit in skof
Die stilste rivier was eens op ' n tyd
rof
Ek weet soms sukkel ek om my take te verrig
En soms versteek ek my van my plig
Want om aan ju te d**k plaas my in die lug
En al gebeur wat het ek nog altyd jou rug
Ek wens ek kon tyd om draai vir jou
Om die sleg te verwyder en die goed te onthou
Ek wil jou soos 'n liefdes briefie vou
Om vir ewig jou in my hart te kan hou
To AmberDaniels ❤️❤️❤️
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Atlantis