Rep Motors
06/01/2020
Let’s get 2020 off to a roaring start! Stand a chance to WIN a handheld car vacuum worth R500 by visiting this link and telling us where you buy your GUD filters from: https://bit.ly/2QjrW2e.
Competition ends at midnight on the 24th of January 2020. T&Cs apply: https://bit.ly/2QaGvFb.
20/08/2019
Kontak ons gerus vir enige kwotasie - enige petrol en diesel voertuie of vragmotors, vurkhysers, generators, ens. Ons kom haal en lewer af. Ons doen ook breakdowns en sleep voertuie in. Ons doen diagnostics op enige voertuig. Julle kan ons op die volgende nommers in die hande kry - 011864-4121, 0727562538, 0828699499, 0844503158, 0843897459. Besoek gerus ons webtuiste by www.repmotors.co.za vir meer inligting rakende al die dienste wat ons bied.
Welcome Repairs to all makes of vehicles petrol and diesel
En hier moet ons weer met 'n groot seer in ons almal se harte totsiens se aan een van ons getroue werkers - Klaas Olifant - wat gisteraand oorlede is. Ons wens sy vrou en die res van sy gesin baie sterkte toe. Mag die Vader hulle vertroos in hierdie hartseer tyd.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
12 Liebenberg Street
Alrode
1451