NSIW

NSIW

Share

06/03/2023

21 weke en 'n bietjie...
Meisie liefste, jy groei so mooi!
Jip, dit raak al moeiliker om my tone af te droog of om veters vas te maak. Part of the job!! 🤰🏼

Al is alles vreemd vir my liggaam, geniet ek elke oomblik van hierdie pensie!

Ek kom pas agter die vorige foto was ook met die klere. Dis nou die amptelike boepie outie. 🫡

Want your business to be the top-listed Advertising & Marketing Company in Bucharest?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Bucharest