Lin-Mari
27/10/2025
BLOU 💙
I try - Macy Gray
05/10/2025
Wat ’n ongelooflike voorreg om by Liefde By Die Nam te kon optree – ek is met my hele hart dankbaar vir hierdie ervaring. ❤️🩷🤍💙
Die reis as musikant is NIE maklik nie. Dit vra opoffering, en ’n baie diep liefde vir wat jy doen. Daar is tye van harde kritiek, en van twyfel – maar ook baie oomblikke van vreugde en konneksie. Dit is in daardie oomblikke (soos gister) wat ek besef: ek is op die regte pad.
Aan my band – DANKIE!!! Julle is nie net briljante musikante nie, julle is ongelooflike mense. Sonder julle sou hierdie optrede nie gebeur het nie.
Musiek is nie ń “one man show” nie. Ek as sanger is is net een klein deel van die groter prentjie. Om deel te wees van ’n band is ’n EER.
Hierdie was net die begin. Ek glo met alles in my dat daar nog baie spesiale dinge voorlê. Dankie aan almal wat saam met my droom – en dankie aan God, vir alles.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Windhoek