Defensive Driving/Anti Hijacking

Defensive Driving/Anti Hijacking

Share

24/07/2024

PS. 18:29
Want U laat my lamp skyn;

In jou donker tye sal God jou lamp aansteek sodat jy kan sien waar om te loop.
God se lig word nooit geblus nie en is altyd gereed om jou lamp te laat skyn.
Vul jou lamp gedurig op met olie sodat jou lamp nie uitgeblus kan word nie.
Die Heilige Gees is jou lig vir jou pad en 'n jou lamp vir jou voet.

Here, my God, hoog en verhewe is u Naam bo die aarde.
Laat die volke U loof en u Naam verhoog.
U lig is sterker as al die sonne in die heelal.
Met U loop ek nooit in die donker nie.
U steek my lamp op en laat my sien in my donkerste uur.
U lig bring vir my vreugde en gerustheid.
Ek loof en prys u grote Naam.
AMEN.

TikTok · groothoopbybelskool 31/12/2023

TikTok · groothoopbybelskool Check out groothoopbybelskool's video.

Want your school to be the top-listed School/college in Windhoek?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Mose Tjitendero 155
Windhoek
9000