Wykveld Quality Produce
20/04/2026
🥪 Lunchbox stress? Ons het jou! 🥪
Maak jou week maklik met ons Lunchbox Combo
🔥 5 x 300g pakkies = 1.5kg Premium Polony
👉 ALLES vir net N$280!
Perfek vir die kids se kosblikke , vir JOU kosblik of net n vinnige toebroodjie by die huis 👌
Kontak ons op ons landlyn 083 723 7280 of whatsapp direk by 081 765 7880
📅 Geldig tot 30 April 2026
(While Stock Last)
02/04/2026
By Wykveld doen ons nie net vleissnitte nie — ons speel met idees en bring unieke smaak na jou tafel 😎
Bel ons gerus en bestel een van ons uitstaan produkte.
25/03/2026
13/03/2026
Kom kry jou Burger Patties net hier by Wykveld Retail.
Aflewerings tot in WHK & SWAKOP
Moenie wag nie , plaas jou bestelling somme NOU 😏
13/03/2026
Heerlike Vark Kop in jou oond _ mmmm smeulend !!
1 varkkop, goed skoongemaak
2 teelepels sout
1 teelepel swartpeper
1 teelepel paprika
3 knoffelhuisies, fyn
2 eetlepels olie
1 ui, grof gekap
Metode
Verhit oond tot 180 °C.
Vryf die varkkop met sout, peper, paprika, knoffel en olie.
Sit die ui onder in ’n oondbak en plaas die varkkop bo-op.
Bedek met foelie en bak vir 2½–3 ure totdat die vleis sag is.
Haal foelie af en bak nog 20–30 minute sodat die vel lekker bros word.
16/01/2026
Whether you're planning a gourmet dinner or a casual family meal, Wykveld Retail Store has all your seafood needs covered!!
Give us a call, and make your seafood cravings come to life !!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Grootfontein
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 14:00 |