Lingi

Lingi

Share

Nearby schools & colleges

Educ8 SA
Educ8 SA
Strand, Cape Town

Photos from Lingi's post 23/05/2026

🐘🦒 CAMO BAADJIES 💚. Maak Lingi se plaasstories sommer baie pret. Ideaal vir seuntjies EN dogtertjies ...want daar is pienk camo baadjies ook beskikbaar.
Loer gerus in ons winkel en bestel jou Lingibeer of Lingibaadjies hier: https://www.lingi.co.za/winkel/.
🥰 Wil jy iets vra ... whatsapp ons gerus by 064 6855310
Lingi-liefde, Bertha

Photos from Lingi's post 21/05/2026

🎊FLORIS VERJAAR! Mamma Leandri skryf vir ons: "Jana, ek moet net die met jou deel. Klein Floris het 3 geword en ons het sy b-day photoshoot gehad. Sy tema was "party animals" (young, wild and three) 😂 So maak ons beertjies bymekaar en toe ons uit die kar uitklim (Lingi is altyd in die kar!) .. .toe moes Lingi saam Birthday 😂 Party hat en al!"

🎊Hoop jy het superlekker verjaar liewe Floris🧸📣💚

01/05/2026

🐾📽WERKERSDAG drama! Skermvrye tyd is Wico se voorland ...wat nou!? Wico en sy hond het 'n slim plan ...🧸

26/04/2026

🎁 Wico en Lingi. Kyk die superoulike video!📽

🧸Bestel jou Lingi mini-me hier: https://www.lingi.co.za/product/lingi-mini-me-beer/

Jip, ons borduur die maatjie se naam op die Lingi mini-me baadjie!
Ja, jy kan sommer baie ekstra klankboksies bestel: liedjies, rympies, stories, slaapklanke, MAALTAFELS en baie meer!

🧸Wil jy iets vra? Sekerlik, whatsapp ons by 064 685 5310🙂

Want your school to be the top-listed School/college in Zeerust?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address

39 Voortrekker Street
Zeerust
2865