Reputasie

Reputasie

Share

Reputasie is ook die tuiste van die Afrikaanse Top 100 wat weekliks die grootste Afrikaanse liedjies saambring. Afrikaanse Treffers Top 100

Die Afrikaanse Top 100 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel. Die data is gebaseer op data wat van YouTube en Spotify genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Reputasie Social Media Policy

1

16/05/2026

Cindy Alter en CheraLee verstaan die subtiele kuns van pop-argitektuur: skryf ’n loflied wat groot genoeg is vir ’n stadion, maar intiem genoeg voel vir ’n WhatsApp-stemboodskap.

03/03/2026

'𝐧 𝐀𝐚𝐧𝐝 𝐯𝐚𝐧 𝐌𝐮𝐬𝐢𝐞𝐤 𝐞𝐧 𝐒𝐢𝐞𝐥 𝐛𝐲 𝐁𝐞𝐫𝐠𝐯𝐢𝐥𝐥𝐞! 🎶

Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand saam met die talentvolle Andriette Norman. Kom geniet haar pragtige stem en gunsteling treffers regstreeks in die intieme atmosfeer van Bergville Retirement Village.

Of jy nou ’n jarelange aanhanger is of net lus is vir ’n heerlike kuier-aand, hierdie vertoning gaan een vir die boeke wees!

📅 Wanneer: 13 Maart 2026
⏰ Tyd: 18:00
📍 Waar: Bergville Retirement Village, Bouganvillarylaan, Montana
🎟️ Kaartjies: Slegs R150 elk

Bespreek nou:
Kaartjies is beskikbaar by die ontvangs, of kontak 068 942 8802 om jou plek te bespreek. Sien julle daar!

Heinrich Goss

Afrikaanse Treffers Top 100 22/02/2026

𝟏𝟎𝟎 𝐓𝐫𝐞𝐟𝐟𝐞𝐫𝐬. 𝐄𝐞𝐧 𝐦𝐚𝐬𝐬𝐢𝐞𝐰𝐞 𝐩𝐥𝐚𝐲𝐥𝐢𝐬𝐭. 🔥

Die 𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐚𝐧𝐬𝐞 𝐓𝐫𝐞𝐟𝐟𝐞𝐫𝐬 𝐓𝐨𝐩 𝟏𝟎𝟎 is die bes-saamgestelde lys vir enige Afrikaanse musiekliefhebber. Ons trek trek nou by 15,000 volgelinge—kom kyk hoekom!

Kliek hier: https://open.spotify.com/playlist/5KAiFgL1epSsA7aAqpx1iU?si=f35a9ecd9d5a4a77

Afrikaanse Treffers Top 100 Playlist · Reputasie · 100 items · 15.2K saves

Donkerbaai: ’n Vars bries in Afrikaanse musiek met debuut-enkelsnit “Ouer Maar nie Wyser nie” 28/12/2025

Donkerbaai het pas hul debuut-enkelsnit, “Ouer Maar nie Wyser nie”, vrygestel en dit is die definisie van 'n "vibe".

Lees meer hier: https://reputasie.co.za/donkerbaai-n-vars-bries-in-afrikaanse-musiek-met-debuut-enkelsnit-ouer-maar-nie-wyser-nie/

Donkerbaai: ’n Vars bries in Afrikaanse musiek met debuut-enkelsnit “Ouer Maar nie Wyser nie” Die Afrikaanse musiektoneel het pas ’n nuwe bestemming bygekry, en hoewel jy dit nie op ’n kaart sal vind nie, sal jy die plek onmiddellik herken. Donkerbaai, ’n opwindende nuwe groep, het hul debu…

KI ontmoet Hartstog: Rohan Britz bou brûe met nuwe enkelsnit “Dit is ’n Engel” 26/12/2025

Van algoritme na die hart! ❤️ Rohan Britz vryf die skurfte van die KI-debat af met sy nuwe cover van Jakkals Vibes se “𝐃𝐢𝐭 𝐢𝐬 ’𝐧 𝐄𝐧𝐠𝐞𝐥" Dit is een van die eerste groot voorbeelde waar ’n plaaslike kunstenaar ’n KI-gegenereerde liedjie amptelik "menslik" maak.

Wat d**k jy? Is jy opgewonde oor die rol van KI in ons musiek, of verkies jy die ou skool manier?

Lees meer oor hierdie fassinerende samewerkin hier: https://reputasie.co.za/ki-ontmoet-hartstog-rohan-britz.../

KI ontmoet Hartstog: Rohan Britz bou brûe met nuwe enkelsnit “Dit is ’n Engel” In die Afrikaanse musiekbedryf is daar min onderwerpe wat vanjaar soveel stof opgeskop het soos Jakkals Vibes en die koms van kunsmatige intelligensie (KI). Terwyl baie die tegnologie met skeptisis…

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address

Pretoria