Inktive
18/05/2026
Custom hempies 🙌🏼 Maak Elke gebeurtenis spesiaal 👌🏼
Jy gee jou idee
en ons maak dit Vir jou 👊🏼🙌🏼
📞 073 881 3060
Ek post gou voor ek nie meer wifi hetti…..🙌🏻
Vandag doen ek iets wat vir so lank HEEL bo aan my bucketlist was… 🏔️🇨🇭
Switzerland se Alpe 🇨🇭🍫🏔️
En eerlik......
Ek voel soos ‘n klein kind met die grootste excitement in my hart…
Daai net voor kerspresente gevoel!!!
Ek kan nie wag om God se grootheid nóg meer daar te ervaar nie… Sy hand in elke berg, elke view, elke stukkie natuur raak te sien en net weer stil te raak oor hoe ongelooflik geseënd ek eintlik is 🙌🏻
Want soms raak die lewe besig… en dan bring plekke soos hierdie jou net weer terug na dankbaarheid. Vir die groot goed… maar veral die klein goedjies 🤍
En vandag… vat ek elke Loka blom saam in my hart 🌸🏔️🇨🇭
Want julle is deel van hierdie journey, hierdie droom en elke mooi memory wat gemaak word…
God se tyd… nooit ons eie nie 🏔️
Dankie Inktive vir my oulike hempies!!! Loka in Switzerland🌸🙌🏻🏔️🇨🇭
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Mossel Bay
6406
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 16:30 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |