Virseker

Virseker

Share

Kry NOU ʼn kwotasie! A&G gelisensieerde nie-lewensversekeraar & FSP. *Ask Africa Orange Index wenner 2024/2025 Virseker doen alles in Afrikaans. Dis hoekom ons jou as Afrikaanse verbruiker versekering in jou eie huistaal bied – verstaanbaar en lekker! Jou versekering, jou mense, jou taal. Behalwe vir Afrikaanse diens, gee ons 'n gedeelte van ons polishouers se versekeringspremies aan die Virseker

03/07/2026

Jy wonder dalk wat doen Passie Erasmus voor elke wedstryd? Wel, ons wys jou sommer! 😅

02/07/2026

Wat is die één item wat ALMAL in jou skool in hulle kosblikke gehad het? 😎

02/07/2026

Ons weet julle is baie kreatief! Watter onderskrif sou jy by dié foto plaas? 🧐
Passie Erasmus

01/07/2026

PASSIE SE UITDAGING AAN DIE VIRSEKER NOORDVAAL CUP SKOLE 🔥

Passie probeer by soveel skole as moontlik uitkom, maar ongelukkig kan hy net nie oral wees nie.

So, nou wil ons hê julle moet HOM oortuig. Hoekom moet hy volgende by jou skool kom kuier? Het julle die beste gees? Dalk iets wat niemand anders het nie? ‘n Tradisie waarvan hy móét weet? Of doen julle iets wat geen ander Noordvaal-skool kan doen nie?

Jou skool moet ‘n kort video maak om te wys hoekom júlle skool anders is.

‘Tag’ vir Passie Erasmus en gebruik die hutsmerk .

Hy het gesê hy gaan AL die video’s kyk en dan kies ons ‘n paar Virseker Noordvaal Cup skole waar hy persoonlik gaan kom kuier.

Wie gaan hom oortuig?

WEES WAKKER! 🔥

Want your business to be the top-listed Finance Company in Midrand?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address

Midrand

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00